Skryf die sin oor in die korrekte woorvolgorde / Write the sentence in the correct word order:


Die eerste plaas in die Vredendal-omgewing is toegeken aan Pieter van Zyl.

1 answer

Die eerste plaas in die Vredendal-omgewing is aan Pieter van Zyl toegeken.