Ask a New Question
Search
Skryf die sin in die
Skryf die sin in die negatief / Write in the negative
Die Karoo-huisies het behoue gebly
1 answer
10 views
Skryf die sin in die passiewe vorm / Write the sentence in the passive voice :
Die boere bou die dam.
1 answer
13 views
Skryf die sin in die verlede tyd / Write in the past tense
Die distrik is beroemd vir sy wol en sybokhaar.
1 answer
14 views
Skryf die sin in die teenwoordige tyd / Write the sentence in the present tense :
Boegoebergdam sal gebou word.
1 answer
10 views
Skryf die sin as 'n vraagsin (Wanneer ... ?) / Write the sentence as a question :
Groblershoop is in 1936 gestig.
1 answer
9 views
Skryf die sin as 'n vraagsin (Wat ... ?) / Write the sentence as a question:
Seebamboes word na Brittanje, Japan en die VSA
1 answer
10 views
Skryf die sin in die toekomende tyd / Write the sentence in the future tense :
Die dorp is na mnr. Piet Grobler vernoem.
1 answer
14 views
Skryf die sin in die teenwoordige tyd / Write the sentence in the present tense:
Johan het sy tent by die Oranjeriviervallei
1 answer
14 views
Skryf die sin in die toekomende tyd / Write in the future tense
Graaff-Reinet het die meeste wol in die distrik gelewer.
1 answer
15 views
Skryf die sin in die teenwoordige tyd / Write the sentence in the present tense:
Tafelberg was die bekendste berg in die
1 answer
13 views