Verbind die volgende twee sinne met die voornaamwoord "wat" / Combine the next two sentences with the pronoun "wat"

give the answer in afrikaans


Die gesin het verhuis na Qunu. Qunu lê aan die spoorlyn

1 answer

Die gesin het verhuis na Qunu, wat aan die spoorlyn lê.