Die korrekte betreklike voonaamwoord in die sin is wat.
Die sin sal dan wees:
"Die San wat hierdie deel van die kontinent as jagveld beset het, het later op plase begin werk."
Die San ____________ hierdie deel van die kontinent as jagveld beset het, het later op plase begin werk.
wat
wie
1 answer