Kies die gepaste woord in elke sin op basis van die teks / Choose the correct word in each sentence on basis of the text

Graaff-Reinet is die _____________ van die sybokhaarbedryf.


mat


eerste


bakermat

1 answer

Die gepaste woord is bakermat.

Die sin sal wees: "Graaff-Reinet is die bakermat van die sybokhaarbedryf."