Gee telkens die meervoudsvorm, van die woord tussen hakies / Give the plural form of the word in brackets :


Die (produk) van die distrik is sultanas, lusern en karakoelpelse.

1 answer

Die meervoudsvorm van die woord in hakies is "produkte".

Die sin sou dus wees:

"Dieprodukte van die distrik is sultanas, lusern en karakoelpelse."