Besluit of die onderstaande sin in die aktiewe of passiewe vorm is, en kies dan die korrekte antwoord./ Choose whether the sentence is in the active or passive voice.


Ek betaal my rekekning.


Aktief/ Active


Passief/ Passive

1 answer

Die sin "Ek betaal my rekening." is in die aktiewe vorm.

Antwoord: Aktief/ Active